news | the society | sections | centres | publications | astronomy in SAsite map | about

 

 news > Call for materials: Astronomy education in South Africa

Uploaded on 11 August 2007.

Induction address by the 2007-2008 ASSA President
Intreerede deur die 2007-2008 ASSA President
by / deur Magda Streicher


Looking back over the past decade we can only stand amazed at how astronomy has changed, thanks to new technology. We are indeed experiencing a golden era that has taken both professional and amateur astronomers to greater heights.

To serve as president of ASSA is an honour and a special privilege. Astronomy is a wonderful challenge, and this shared passion of ours will bring about ever greater motivation as we tackle the new year together and maintain contact with one another. With this I therefore give each and everyone the assurance that I will try and make a valuable contrubution to our field. We and the starry night skies are a partnership, and that is a privilege that is timeless.


As ons terugkyk oor die afgelope dekade, kan ons net verstom toekyk hoe sterrekunde verander het, danksy nuwe tegnologie. Ons beleef voorwaar ’n goue tydperk wat die professionele sterrekundige, asook die amateur, tot groter hoogtes gelei het.

Om as president van ASSA te dien is ‘n eer en besondere voorreg. Sterrekunde is ‘n wonderlike uitdaging, en hierdie gedeelde passie van ons sal steeds groter motivering in die hand werk namate ons saam die nuwe jaar aanpak en kontak met mekaar behou. Hiermee gee ek derhalwe aan ’n ieder en elk die versekering dat ek sal poog om ‘n waardevolle bydrae tot ons vakgebied te lewer. Ons en die sterrehemel is ’n vennootskap, en dis ’n voorreg wat tydloos is.

 


 

 

news | the society | sections | centres | publications | astronomy in SAsite map | about

(c) ASSA 2003, 2004  • webmaster hettlage@saao.ac.za. updated 2005.02.24